Saturday, 19 March 2011

n Munstuk het twee kante

N Muntstuk het twee kante .

Die een kant het die gesig van olie op, en die anderkant het die gesig van olie op.

Die laasste 60 dae, is inderdaad seker die mees ongewoonste en drastiese in ons lewens.

EK bestuur deur die landelik gebied van ons geliefde Suid Afrka, en daar is n bordtjie wat die heletyd na my skreë.Skielik tref dit my. Voor die bord staan daar n geskrewe bord wat se “high accident zone!!!” en dan die groot wit bord met n bloedrooi kol in die middel.

JAPAN………………

Profeties is die gebeure in Japan.
Die WW2 het geindig met die eerste atoombomme op Japan. Nou 70 jaar later is die hêle wereld vol atoomstasies. Dis soos n spelêtjie van “Rassian Roulette” wat deur die politiesie gemoraliseer kan word. Self Japan, het n aanleg. Hulle wat eersterangs geweet het die skade wat so n kernkrag kan aanrig. Erens in my kleinbreintjie skreë daar n vraag. Is daar nog n atoomstasie in die wêreld wat naby genoeg aan die see sit, so sterk en aktief soos Japan sin? EK weet koeberg in Suid Afrika is daar, maar is Koeberg so groot soos Japan sin?
Waarheen gaan my denke?
 Hoeveel atoomstasies is gebou naby die area waar daar verskuiwende aardkorwe is?
Hoekom is die situasies toegelaat? Daar is soveel “primitiewe” besluit geneem die laasste 100 jaar deur ons leiers, dat n mens wonder of dit nie miskien tyd is om hulle almal een vir een te vervang nie. Ons sal ook nie vergeet dat hierdie leiers meeste mans was.

Gaan enige van julle geleerdes vir ons pleps nou verduidelik wat die langtermyn uitwerking gaan wees van die feit dat die aarde 10cm op sy as geskuif het????????

EK vrae myself. Wie is besig om die wêreld op sy kop te draai. Onmin in die lande waar daar olie is. Olie die grootste ruggraat van die wêreld ekonomie? Dis asof daar net n krag sterker  is as die gemiddelde menslikke norm van denke. N krag wat die wêreld wil stuit in sy skoen wat loop in die rigting van vernietiging.
Dis soos “fight fire with fire”.

Lybia, die ou tameletjie van my verstore nagrus.

Ons almal was eens jonk en ongeskik. So was Ghaddafi ook. Niemand kan hom vergewe vir sy dade , sy terroristies dade 40 jaar gelede. Maar wie van julle het n skoonlaken? Net sommiges kon weg kom met julle menslikke arrogansie onder die vaandel van demokrasie. Ek adore , Mev H, van Duitsland om teen die bullies van die weste op te staan. Die wêreld kyk nuus en hulle staar hulle blind teen wat hulle veronderstel is om te glo. Ghaddafi is nie meer die wêreld se aardsvyand nie. Hy is nogsteed n onaangename person wat nie vertrou moet word nie, maar hy is nie meer alleen in sy regering. Hy is nie meer die dictator wat hy eens was. Daar is magte in sy teenwoordigheid wat hom kan intimideer.

EK besef die wêreld sal sê , hierdie is n gulde geleentheid om van hom ontslae te raak. Ek staan by my besluit dat die tyd om van hom ontslae te geraak het , se sell by date reeds in die 1990’s verval het. Lybia , en alternatief , Afrika sal nie die einde van hulle elende ken as Lybia val in die hande van die ongeskoolde leke. Veral as dit gebeur deur n revolusie gesteun deur die Westerse Wêreld. Natuurlik sal die westerse wêreld dit verwelkom, want dan het hulle mos die nuwe leiers by die knaters beet. Jammer ek is moeg vir die westerse mentaliteit dat ons in Afrika, “sub” norm is, “sub” regeerbaar.  Jy kan maar op jou kassie spring en met Autoritiet praat, ek luister nie vir jou, ek het nie vir jou gestem.

Wanneer jy n 100m hardloop, en jy spring te vinnig weg, stop hulle die wedren onmiddellik. Hulle stop nie die wedren in die laasste 10 meter nie. Wat nou gebeur in Noord Afrika en in die ooste is vir my soos n 100m wedren. Tunisia en Egypte is by die Prys uitdeling. LYBIA is nou in die laasste 10 m. Die gebeure in JAPAN, het die aandag afgeneem tussen 40 – 80m. Nou is daai gebeure ou nuus, en nou draai die Bullies weer om , en vrae oooh, waar was ons nou weer?

Kna iemand aan hulle verduidelik, Yemen en Barain en Saudi ARABIA het nou net weggespring. Kyk n bietjie hoeveel sterftes van die publiek  was daar die afgelope 5 dae. Hoekom nie n no-fly zone oor hierdie lande?
Ghaddafi lieg seker deur sy tanne. N slang verloor mos ook nie sy kolle, vervel mos maar net so n bietjie. EK glo nie wat hy sê, maar wat ek wel glo is die Minister wat probeer verduidelik dat daar n misvoorstel kan plaasvind in sy woorde , wanneer n ander hom intrepeteer.
EK glo dat daar n regte ernstige gevoel is om vrede te maak. Dis maklik om te sê daar is n “skietstaking”, maar hoe implimenteer jy dit as jy in elk geval n trigger happy Libanees is?
Jy vrae dat daar independent toesigna jou land kom.Is daar nie n spreek woord wat se, “give the benefit of the doubt”
So gaan Duitsland, India en die ander hulle kant bring, of is hulle ook net n geblaffery?

EK voel vreeslik jammer vir mense wat op hulle “regte” staan, soos die rebelle, en dan nie kry wat hulle wil hê. Ongelukkig is mense regte soms selfsugtig teenoor ander, want hulle ongeluk bring ongenadigde “suffering” na ander wat heel moontlik baie erger af is as hulle.
Dan natuurlik is dit mos maar in die natuur van die mens om te klae en kerm. Sou n mens na die rebelled se lewens kyk die laasste 40 jaar, sal n mens seker ook kan wonder hoe sleg af was hulle.

Die AU.
EK weet daar is n deligasie wat na LYBIA toe gegaan het. EK voel vreeslik teleurgesteld dat die AU nie n sterker en meer doeltreffende rol gespeel het in die Noord-Afrika krisis, veral in LYBIA.  Suid Afrika het dan ook vir n no-fly zone gestem, en EK moet maar aanvaar dat die besoek aan LYBIA nie tot wense gegaan het nie.

Wat ookal in LYBIA gebeur die volgend 48 ure, sal bepaal word deur wie regtig die belang van LYBIA in geheel drae. EK weier nogsteeds om te glo dat die rebelle verteenwoordigend is vir die oorhoofse meerderheid van die LYBIESE publiek.

EK  hoop en vertrou dat die bullies van die weste hulle “oppurtunistiese” baadjies by die huis gaan los, en nie n volskaalse oorlog gaan begin in LYBIA.

EK gaan op my kniëe en ek bid, Miesies H, as ek jy was het ek vir my n ou Kakie Baadjie aangetrek en n lappie om die mond gesit, en met volskaalse Antourage na LYBIA gegaan en hulle op hulle hel gaan gee.

N muntsuk het inderdaad twee kante!!!!!!!!!!!!!!1

No comments:

Post a Comment