Friday, 11 March 2011

Hipokrates die "god" van eiesinnigheid!!!

Hipokrates, die “god” van eiesinnigheid!

Ons hoef niemand meer te probeer oortuig dat die wêreld in rep en roer is.  E.K probeer sin uit maak oor die LYBIA gemors en wat in die Ooste aangaan. Dis vir my duidelik en dit was ook be-aam op “QUEST in Business” dat die  hoë olie prys direk gekoppel is aan Lybia se onrus.

Wie gaan hieronder lei.
                                                                E.K , JY , die hele wereld.
Nou vrae ek myself af. As die mentaliteit van hierdie wêreld so obsessief geword het die laasste jare oor almal is Equal, is dit dan nie tyd, dat die wereld besef dat jou land, net  tot op n sekere vlak ekslusief aan jou behoord. Daarna behoord die planeet mos maar aan almal.
Hoekom moet ons dan stil sit en toekyk wat in Lybia gebeur, wanneer ons weet ons gaan die vrugte pluk van hulle ontevredenheid.

Pro Gaddafi?

Duidelik het die wêreld n standpunt in geneem , dat die man moet gaan. Maar wie is die wêreld? Weet hulle wat in Lybia aangaan? Het enige iemand n idée hoe dit voel om die leier te wees van so n ryk land? Vir die laasste 40+ jare regeer Ghaddafi sy land. Ek is jammer, maar as ek my geheue oproep vind ek bitter min media propaganda oor die toestande in Lybia. Ek hoor die hele tyd oor ander Afrika lande. Die toestande in Afghanistan en Irak en daai plekke. Wat het nog ooit die laasste 40+ jare gebeur in Lybia , wat ek kan onthou?
As die menseregte skendings so erg was, hoekom het ons dit nooit in die “mainline” media gesien?
Ek sal jou sê hoekom… Oor sy olie…. Die ou Hipokrates van die Wesste sou nie die hand wat hulle gevoer het byt nie.

Dit maak natuurlik nie van hom n onskuldige engel nie. Dit maak net van hom n onaangename mens, Was daar nie n man op C.N.N oor die naweek, wat dit duidelikgemaak het hoe agterlik hulle is met hulle geleerdheid van die volk nie. Met so baie geld, sou n mens dink, Ghaddafi kon elk ieder n “bestaans” subsidie gee, wat nog van ordentlikke opvoeding. Met so baie geld is sy seuns nie veronderstel om in die UK te gaan studeer. Hy moes sy eie Universiteite bou. Maar natuurlik het hy ook die mentaliteit van die “Apartheids regime” gehad. Wat is die verskil?
Hy het dan ook vir 40 jaar mense onderdruk en weg gehou van ordentlikke opvoeding en geleerdheid.

SO wat ookal verkeerd is en was die laasste 40+ jaar, wat vir my duidelik is, is dat die mense nie regverdig behandel is nie, en Ghaddafi kan niemand blameer as homself.

Nou begin daar n opstand, en die Hipokrates van die westerse wêreld neem die oomblik aan om die hand te byt  wat hulle olie gevoer het die laaste 40 jaar.
Ghaddafi ruk homself vreeslik op toe sy mense in opstand kom, en begin trigger happy raak. Net genoeg ammunisie vir die wêreld om te sê, Ghaddafi se handelinge is onaanvaarbaar. Wel wat sou jy gedoen het? Ek dink net die wereld kan hulle seëninge tel dat hy eindelik baie konserwatief is. Baie meer mense kon al dood gewees het.

Hoe kan jy so n ryk land oorgee in die hande van n leek?
Kyk maar na Egipte. Almal dink dit is hunky dory. Ek dink nie die wêreld weet hoe lank gaan egipte die veranderinge voel nie. Ek wil ampers sê, oor 40 jaar van nou sal ek vir julle sê “I told you so!!!!”
Daar gaan altyd onmin wees deur een of ander grope mense teen een of ander groep mense.
Die ou formule werk nogsteeds. N skip sonder n kaptein is oppad rotse toe. Die skip wat gevaar word met die Mutiny leier is oppad see oewer toe, want daar sal altyd n ander een wees wat die leier wil wees.

Lybia is n baie ryk land. Daar is nie n manier dat die land oorgeneem kan word deur n interim Staat of leiers nie. “Greed” sal hulle verteer. Ten minste is Ghaddafi nou al immuun teen rykdom.  Neem nou maar die statisieke van RSA, vanaf 1994. Neem net hoeveel geld het verdwyn in die hande van korrupsie en greed en leke…. N Baie realistiese voorbeeld van wat die moontlikhede is.
OOO h and no this is not critic, this is a fact! All in the name of the poor, so that the greedy monster can eat manmade money like honey………………

Realiteite is dit duidelik dat Ghaddafi moet gaan. Die U.N security councel, het natuurlik n wet dat iemand soos hy nie in ander lande asylum mag kry. Maar soos die Diplomat dit duidelik stel, miskien gaan hy Zimbabwe toe , of sal n ander land in Afrika hom inneem. Afrika doen mos in elk geval nes hulle wil.
Ghaddafi kan ook , Triplikaat versoek stuur na New York, om te versoek dat die wetgewing geskrap word van hom as persoon. Dit sal natuurlik die lewe baie maklik vir hom maak.
Sien as hy dit nou doen, en hulle stel hom vry van daardie vervolgings entiteit, dan kan hy mos maar aftree.
Selfs Lybia sal hom nie kan wegwys nie.
Dan kan hy lekker gaan vakansie hou in Frankryk, die wêreld sien, Hollywood toe gaan en die rooi tapyt gaan loop etc etc.
Wanneer hy moeg raak om rond te rits, kan hy weer terug gaan Lybia toe, en in vrede met sy Familie lewe.

Dis mos maklik.

Die rebelle.

Ek moet seker empatie met hulle hê. Jammer ek het nie. Hulle is cowards. Hoekom het hulle 40 jaar gewag om te doen wat hulle nou doen? Net omdat hulle nou fasionable is. Omdat iemand in die buurland n hiperhisteria begin het. So hulle is nou die wêreld se heroes.
Nie myne nie.
Dis deur hulle ongelukkigheid dat ons nou in n erge ressessie en depressie  gaan, en ons het nog nie eers herstel van die vorige een.

Amerika antwoord my die vraag…….What is the difference between a terrorist and a rebel????????

In om gebonde,
dink ek dit is wreed en kleinlik dat die westerse wereld sanksies teen Lybia maak.
Ek dink dit is uiters onwys van Ghaddafi om so hardegat te wees.
Ek dink Ghaddafi MOET lankal al reeds n Kompromie voorgestel het aan die Rebelle sodat daar n tafel van Dialoog gedek kon word.
Ek dink nie Ghaddafi moet uitgeskop word soos on Egipte, want in die toekoms gaan enige stabieliteit in Lybia die onstabieliteit in Egypte moet kanseleer.
Ek dink die wêreld  moet net n bietjie “back off” sodat Ghaddafi  se ego net n bietjie asem kan haal.

PLAN VAN AKSIE

Ek dink as ek in enige sitplek van besluitneming was, sou ek lankal van die suide gekom het as n Afrika  land, en die rebelle in hulle voetspore gestop het. Hulle almal in hegtenis geneem, in n kamp gegooi.

Ghaddafi sou so impress wees met my. Dan net wanneer hy so lekker opgemuk sit met sy arrogansie, hom ook in n sel gegooi.
Sy seun sou dan onmiddellik die mediator wees tussen die twee entiteite.
Laat ons onself nie toelaat om te dink die Rebelle is n klomp “hillbillies” nie. Hulle verdien net soveel respek soos Ghaddafi in die ongemaklikste sin van waardering.

Probleem opgelos wat ookal die onderhandelinge tussen die twee entiteite.
So alleen kan n mens n toekoms sien.
Gedurende die tyd van onderhandelinge is daar n skietstaking en vrede, en al neem dit 40 jaar om tot n oplossing te kom. Ghaddafi kan maar in sy eie tronk sit vir 40 jaar , dis nie asof hy nie n Luxury lewe gehad het die laasste 40 jaar.

Die oomblik as die westerse wereld n “no flying zone” AFDWING, en inmeng sal ons die begin van n WW3 sien.

Die AU was gestig vir die probleme van Afrika, Ek voel bitter teleurgestel dat ons niks van hulle hoor. Ek voel veral teleurgestel dat ons eie Presidensie kantoor, wal gooi oor die feit dat ons President met Ghaddafi gepraat het. Hoekom moet ons na die westerse wêreld se skoene dans? Hulle is NIE ALTYD reg nie. Lybia is in AFRIKA. Ons het n reg om dit uit n Afrika standpunt te sien.

Eendracht maak mag!!!!!!!

No comments:

Post a Comment