Wednesday, 13 April 2011

hou M'BEK want om n MAL EMA tewees is THABO!!!!

M” bek is ,Thaboo is jy dan n mal ema?

Die dag toe ons gebore is, was dit nie uit eie keuse. Dis nie asof jy daar bo in die hemel staan, en deligeer dat twee mense omgang moet hê sodat jy aarde toe kan kom nie.
Nee, jy kom aarde toe of jy daarvan hou of nie, want net die twee wat jou maak hou van die proses om jou aarde toe te bring. Jy kan hier ariveer , in armoede, omring deur siektes, in die teenwoordigheid van euwel en natuurlik mog jy nog ook nie volmaak wees nie.  

Dan word jy groot, en jy begin in die ‘mainstream” van die mensdom beweeg, en jy veg en veg vreeslik hard om tog maar net belangrik te wees. Jy wil net aan die einde van jou lewe weet jy het iets beteken.Die woorde wat uit jou mond kom was belangrik, en die integriteit wat jy gewys het , daar waar jy alleen was, waar niemand jou gesien het, het vir jouself selfrespek gegee.
Jy wil net anders wees, maar jy wil n verskil maak. Die verskil maak hang natuurlik af of jy n goeie of n slegte inbors het. Jong ,jy wil  net n mens wees , belangrik ryk en powerfull. Vir sommiges die droom van sy lewe, die ultimate opsessie.

Ons moet onsself afvrae , wie “E.K” is en wat wil “E.K” wees wanneer ek groot is?

Ons moet na ander kyk en vir hulle empatie hê, want simpatie is overrated. Jy wys nie vir iemand simpatie, want aan die einde van die dag mag jy daar êrens in jou hart n ou slegte plekkie hê, wat nie opreg is in jou simpatie.

Dan kyk ons na ons samelewing, en ons staan stil in die gemors van hulle belewenis.Jy moet wys wees wie jy erken en wie jy net dood eenvoudig moet ignoreer.

Daar is nie n nasie op hierdie aarde wat nie in een manier of die ander, n ander ras tena gekom het nie.
Die europeers, van Engeland tot Rusland, het êrens anders op hierdie aarde n hand in die geskiedenis gehad om n ander land en sy mense te benadeel tot voordeel van hulle eie geldkoffers, of hulle eie Kultuur.
Afrika, kan nou maar eenmaal sy “I am the victim” baadjie aan trek, maar orals is dit baie duidelik in geskiedenis dat elke kultuur, behalwe die een naby Botswana, alewig besig was om met mekaar oorlog te maak. Afrika was nog nooit in vrede, of dit nou n bakleiery is met witmense of net met hulle eie mense, wat hulle beskou as n ander kultuur.

Afrika geskiedenis, het vir ons Diktators gewys, wat ek nie by naam hoef op te roep nie. Wat in die laat 50tigs 60 tigs in Afrika gebeur het, is nie n grap. EK kan persoonlik getuig van die verskriklikke wrede dade wat toe, en MAAK NIE N FOUT””””nou nogsteeds gebeur.

Rassisme, is n woord wat nou THABO is. Ek stem saam daarmeë. Ek stem nie saam dat die brainwash deur Amerika gekom het , wat Polities korrek is, en wat Polities verkeerd is nie, maar ek stem saam dat dit beter is om sekere gedragskodes van mens onwettig te maak, sodat n mens n sekere mate van Vrede kan handhaaf.
Ek dink die besste oomblik van rassisme in my lewe was, nog in die apartheids era.
Gereeld is ek aangespreek as “MIESIES” , en my verweer was altyd,   “don’t call me Miesies, jou kaffer!” Dit het gewoontlik n oomblik van skok op hulle gesigte gebring, en dan daarna aanvaarding, en in meeste gevalle n “OHW” uitroep, en dan n smile.
Hoekom?
Omdat , as hierdie land regverdig was in rassisme, was die word “MIESIES” lankal verban. Ek weet wat die swartes sien as hulle die word “MIESIES” gebruik. Die westerse wêreld sal sê, dis n word van respek. Bull, dis n woord wat in hulle breins geassosieer word in n vergelykbare terme van rassisme.

So nou kom ons by die liedjies en die sloguns.

As n mens kyk na die geskiedenis van Afrika, wanneer daar onrus is. Selfs in Sudan. Die mense wat die eerste die swaarste kry, is die wat buite op plase woon, weg van die samelewing. Hulle is heelmoontlik mense wat n stukkie grond het waarop hulle beesste het en ander graan produkte of groente groei. Hulle is boere.

Dan kry jy die tradisionele witman, in Suid Afrika, wat n 100 jaar gelede, die mag van Engeland aan gevat het, om hierdie land vry te  hou van die vraatsug van n nasie. Daar het hulle toe die woord” Boer” verdien. In daai tyd was die woord “BOER” na verwys as barbaarse ongeskeerde vuil manne wat bitterlik tot die bittereinde toe geveg het. N klompie manne wat so georganiseerd was, wat met hart en siel geveg het, en die Liberale en Tegnologies gevorderde Engelse op hulle moer gegee het. So sterk en slim was die “BOERE” dat die Engelse, konsentrasie kampe geinisieër het,en die “BOERE” op hulle knië gedwing het , deur hulle kinders en vrouens te verneder ,uit te moor ,te verkrag, en plase af te brand.

Die woord “BOER” het hulle verdien uit tragiese respek.

Nou is dit meer as n honderd jaar later, en daar was baie foute gemaak die laasste 100 jaar.

Ek kyk na die nuus, en ek wonder oor daai “seun” Ek kan vir die siel in my , hom nie eers erken deur sy naam te spreek nie.
 Hy is vir my so n tragiese voorbeeld van al die verkeerd van Afrika die laasste 100 jaar, en alles wat n mens geleer het van leë blikke wat so n lawaai maak as hy teen die trappe afval.
Hoe oud moet n mens wees , om nog n jeug te wees. In die noorde is hulle besig om met mag en mening juis die mentaliteit uit hulle sitplekke van bewind te kry.
Hoekom kan daar dan in ons land n aanhang wees juis vir daai mentaliteit.

Slinks en slim is ook nie intelligent nie.

U2 , was heeltemal in die kol oor liedjies wat in pubs gesing word, volksliedjies wat erken die verlede.
Wel U2, verduidleik wat gebeur nou in jou land. Sekere liedjies moet n mens maar begrawe, want wie 30 jaar gelede gelewe het verstaan, maar die jeug wat gister gebore is, wil nog fight. Daai fight gaan hulle soek in liedjies, jou liedjies van redemption , en haat en vervolging.

“One Bullet one boer”, kan dan mos maar vervang word met “een koeël, een k*ff!r”
En dan is ons in n stale mate nes Lybia, en wie gaan dan daarby baat.

E.K is waarlik regtig nie lus vir die opstandige ”kyk hoe powerfull is my mond” jeug , wat geen ander sterk punte het as om moeilikheid te maak.
Hoekom dink hy nie n bietjie en vind iets uit wat die wêreld n beter plek kan maak.

Hoe oud is hy? Kan iemand vir ons sy ID boekie wys?
Dis soos op skool, daai dom ou wat nou al die 5de jaar in standard 5 sit. Hy het al die antwoorde, maar wanneer dit by die eksamens kom dop hy soos n sot. En almal is geintimideer deur hom, want sy bek maak so n lawaai.

Ek weet nie eers hoekom die media vir hom aandag gee nie, seker maar omdat hulle hulle geld maak uit sensasie. Ongelukkig is sy sensasie soek, n klap in die gesig van mense wat nagte deur gesit en dink het oor hoe om die land te transformeer na n demokrasie sonder n oorlog.

Boere, is mense wat gerespekteer moet word. Reeds is daar n versoek ,, net nou die dag, van n wêreld moontheid , dat hulle van Afrika gaan verwag om 3 keer meer kos te vervaardig vir die wêreld.
J a right, wêreld gaan maak asb sommetjies oor hoeveel boere uitgemoor is die laasste 100 jaar, veral die laasste 20 jaar. Gaan kyk watse impact dit gemaak het op die infrastruktuur van families, en kulture en landsekonomie. Maak n bietjie somme oor hoe armer lande is, nadat landhervorming, produktiewe boerdery laat verval het in ashope en murasies, Boerderye wat geplunder is vir elke stukkie waarde, wat n sent in die plunderaars se sakke kon sit. Nie om kos te koop, nee gaan kyk maar hoe sit hulle en suip daar by die local sjabeens.

Nou val ons maar die “BOER” aan, maar in agnemend hoe erg die toestand van die wêreld ekonomie is, sal Afrika,nog n ander spreekwoordelikke aksie toon. “Soooorrrriiiie miesies!!!! Ons vrek van die honger, en die wêreld hy vrek ook van die honger, so hoekom die wêreld hy vat al ons kos”?

Want hulle kan!!!!!!!!

Friday, 8 April 2011

Unfotunate incident, we strongly regret

Unfortunate incident , we strongly regret.

What can anybody in their rightmind say about what is happening in Japan.
First the world allow this nation to build ,not one , but many Nuclear plants on such a small space of ground, knowing there is danger of earthquakes and tsunamis.
Then the world allow this nation to go ahead, without any precautional safety measures or practicing emergency evacuations.
AND NOW , the world allow this nation to pump thousand of contaminated water into the ocean.
Oh but why worry, because those thousand of tuns of water, know that they are radiated, therefore this huge heap of water, will just linger close to the shores of Japan.
Excuse me WORLD LEADERS, You are so consumed with killing or not killing civilians in Lybia, that you really give a toot about Japan. Oh no remember they did send their “shortmansindrome” leader to Japan. I take it , it is on his thumbs up that all that water was pumped into the sea.
Will oyu please explain to us pleps a few point of reality.
1.       Why did they need to pump that water away. To fill the space with more water contaminated.
2.       Is the idée to start up this nuclear plant again?
3.       What will this radiated water do to the sealife of the world
4.       What is radiation sickness?
5.       Will seawater eventually neutralise radiation? Off course not, else all those Japanese people could just sit in seawater till the radiation has gone.
6.       So this radiated water in the sea, will slowly destroy our planet , day by day by year by year.
Then I want to know, why should I have respect for any leader in the world , that was in any leading position the past 50 years, especially NOW!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Why do I owe the future of this planet’s survival to the soul decision making of the Japanes?
WHY WHY
It is not that they could receive medals in excellent conscience decisions when it comes to the consideration of nature, animals and humanrights…………………………………..
Look at the family pets running around in that area. Nobody feeds them, and nobody think of shoot them to spare them the suffering… Oh but dogs are there to be eaten, they do not have a soul, they are animals, who cares about the fact that they also feel. How do they experience radiation? What will happen to them…
In all the disaster , that is happening in Japan, I feel little if not any sympathy to these people who so righteously and selfishly  have started a future on this planet that will be disasterous for many thousands years to come, ALL OVER THE PLANET…….

Shooting the clouds

Shooting the clouds,
“It  is the end of the world as we know it, and I feel fineeeeeeeeeeeeeeeeeee………………………….”
Remember  a favourite practice of farmers in the old day were to shoot the clouds when they needed rain,or even to brake up heavy clouds that might bring hail, that will destroy their crops.
In the old days , there might be a hailstorm in one city, and 24 hours later the storm will reach the next town 100km away……………………those were the days when GOD was the only Almighty, and man was just the anti-christ in his crawling stage, and I was propable the “false prophet” not yet an embryo
Then came satellite and all the other tegnolised evolution devices. In the time of the cold war , a specific Government Intelligence service would implant a “tracker” in their agents soft behinds. That was one of the more primitive situations.
With a small antenna in some-ones  front teeth that was planted in,when that person  went through a rootchannel procedure, and a small transmitter in the filling of a back teeth, and a “eye in the sky” satellite, and what do you have?
 A walking talking disaster, if such a person did not give any consent to such intrution, or a potential World leader in the making.
If any one could still think that this practice of “spying” is nonsense , then I would like to ask such a person, to explain to me the working of a cellphone. What does a cellphone have, that could not be installed as indicated above, and be working in exactly such a manner?
Now lets start to shoot the clouds, with satellite. If you had Science or even just common sense, you would understand the ratio of distance , diameter and surface of receiving. Where the Farmers use to shoot with guns from land towards the clouds, their shooting would effect a diameter of area over a specific distance , very close to earth, that will bring rain or hail to a specific area on the land.
Now you go to a satellite, and you use laser and you shoot the clouds from space, and what do you find. The higher up the target, the larger space on earth will receive the same kind of weather. In many cases over 100’s of kilometers.
So why would they want to do that? Who are they?
Simply the reason that everything in our world  is all about. Creating situations that will generate income, or a situation for Political credits or moral applauding.
Need I say more, just let your mind go , over the possibilities of a Satelite a laserbeam and a crasy Authority , selfrighteous and without conscience, basicly , the anti-christ.
So what would laser be able to do with peoples minds, when consentrated on a specific area, with a specific type of pulse? Impossible?  Think again………………………………………………….
Think mass hysteria, think unprecedented uproar against leaders of 30- 40 years. Think again …think again




Monday, 4 April 2011

ivory coast and the simple answer

Ivory coast.

What a typical African disaster. The caracter man is always true to, is the “power hungry” mentality.
So many millions were spend on an election. Time , organizing etc etc. At the end of it all a war.
Why ,because the one in charge does not like to be a loser. The one winning but still a loser also does not like to be a loser.
One can not blame the one loser in power that he contest the outcome of the election. Considering what is happening in the world, he might have a point that the election was not fair.
Well ja, they did have internasional observers, but that really does not make a difference. When the western world decide to favour one government, the opposition does not stand a chance.

So what do we do now. They fight and they fight and they fight and they destroy the infrastructure and they just become poorer and poorer.
Some where somebody is making money, because all of this fighting needs weapons, and they have to be bought from some-where?
Now let me see, will I be surprised if the major weapons manufacturers are ritch western countries?????

Okay brothers in arms, please stop this playing along with whitemans game like a bunch of puppets on a string.

What you do, is you get the AU(that is now if they have eventually decided to start working) , you find a very high bridge. Or you take a boat and you go into the sea.
With you , you take both losing leaders and a few witnesses.

On the ground you try to get the trigger happy people to stop shooting looting and raping.

On the bridge  or at sea you take the two losing leaders to take an oath, that who ever be the loser at that meeting, that he will graciously step down. Go on a holiday for 6 months and only return after a good holiday to commense as a democratic opposition till the next election.

You know it is like the bible story about the baby and the two women fighting for it. Salomo ask for a knife and said he will cut the baby in halve. The true mother immidiately declined any possession over the child, knowing the baby would die. Salomo gave her her baby. This is what is happening in the Ivory coast. The difference is that here you have to deal with to men. To very true to Africa men.

Okay so on the bridge or at sea, you then take a corny coin, and flip it 7 times. Which ever one “heads” or “Tails” win the most flips in 7 is the winner.
There is no other way to resolve the problem. You can fight and fight and make whiteman ritch and loose your dignity,but you will not come to a conclusion the way it is going.

Now if you are not convince, I would like you to consider a future of extreme poverty and suffering. Offcourse those elements have been the nature of Africa since the beginning of time. It is time to start to be alive and start living. The western world is at a steep hill of collapse. What happened in Portugal and now in Ireland ,not to mention the discreet references to the once again state of the English banks.

WHY DO YOU AFRICANS THINK THE WESTERN WORLD IS SO EAGER TO MAKE WAR IN AFRICA?
They are on the brink of a severe financial bancrupcy.
If they could get there hands on the oilfields, and the commodities in Africa, they can survive this disaster. They will achieve this if you let them.

Sometimes the answer is just so simple. We in Africa , we are simple people. Please do the simple thing.

Sunday, 3 April 2011

Ghaddafi die strateeg of parapleeg?

Ghaddafi die strateeg of parapleeg,

Dan skiet die sogenaamde neutrale engeltjies van die wêreld, n paar civilians dood , en dit sal seker afgeskryf word as “in the call of duty”
Die ou formule van man werk toe weereens soos n plan met n agenda.
Ek voel jammer vir die ouman wat defect het, want sy graf is gegrawe. Nêrens sal hy ooit weer veilig wees, of selfs welkom.
Ek lag lekker in my mou vir Ghaddafi se soldate wat nou aan die rebelle se kant is.
En ek wooooonder, wat is die agenda?
Daar kan net twee realiteite wees met die oorloop van soldate.

Die hele situasie verander wanneer Ghaddafi se soldate in die tyd van die geveg oorloop na die rebelle. Soldate wat duidelik vir jare in n regime is, wat weet van discipline en natuurlik ook die ongure gebeure wat onder sy bevel plaas givind het
Die soldate sal onmiddellik die rebelle  intimideer, wat die rebellie se hart sal verander, en onenigheid sal bring.
Dis ampers om n been tussen n klomp honger honde te gooi, en sien hoe vermoor hulle mekaar.
Die probleem, is as die soldate regtig ware oorlopers is, is hulle niks anders as oppertuniste. Sou die rebelle die regering oorneem, sal hulle die onstabiele korrupte boelies wees, en dan gaan ons werklikwaar nie die einde van ons elende ken nie.

Natuurlik is dit ook moontlik dat Ghaddafi so n goeie strateeg is dat hy hulle bevel het om oor te loop en die rebelle te infiltreer. As dit die waarheid is, is ons naby die einde van die oorlog, en dink ek is Ghaddafi niemand se fool nie.

Maar die volgende week gaan interessant wees om te sien wat in die midde van die rebelle gaan gebeur. Wanneer die geharde gedissiplineerde hardebaard manne en die tiener triggerhappy idealiste mekaar gaan irriteer.


Saturday, 2 April 2011

Boertjies en hul toertjies en hulle hoertjies

Boertjies en hul toertjies en hulle hoertjies,

Ek luister na die nuus vanaand , en glo my êrens is een van ons ou boertjies weer besig met n toertjie. Hulle wil nou in wie se naam in opstand kom teen die ANC. Natuurlik dis mos nou fashion daar bo in die ooste, hoekom nie sommer hier ook nie.

Geagte onplesierige boertjies. Wie van julle okal hier lees. Met julle draai ek nie mooi woorde om. Ek gaan nou vir julle n storie vertel, en van vandag af is dit dan publieke kennis.

In 1994, was daar die pêrre indaba. Julle leier(nie myne nie) het in die tronk gesit, omdat hy iemand oor die kop geslaan het. Dis nou nadat hy julle pa’s en broer’s soos skape in gejaag het in die execution camp van Mafikeng. Glad nie snaaks. Glad nie snaak om op TV te sien hoe julle soos patetiese drommels ge-execute word, en die wêreld klap hande.

In Rustenburgse stadsaal het ek 27 September 1994, na sy byeenkoms gegaan. Daar wou ek weet wat het met die perde gebeur. My sienswyse was, as julle so n sterk bond gehad het, en julle het geweet die drommel is in die tronk sou iemand mos na sy diere gaan omsien het. Dis wat julle so pateties maak. Wanneer daar leë blikke rond gegooi kan word is julle braaf en kordaat,maar wanneer julle julle breins moet gebruik, is wanneer daar n bietjie tekortkominge is met julle oordeelsvernuf.

Ek het opgestaan en vir hom gevrae , wat het gebeur met die perde. Hy was onmiddellik op sy perdjie, het my selfs beskuldig dat ek engels is. EK ENGELS? My ma het PAUL Kruger se neus, nie omdat sy te veel melk drink nie, neeee omdat haar voormoeder van boekenhoutfontein kom. 
Wel ek het sy tantrum met geduld aangehoor, en op n stadium het ek net gedink die man is n grap, toe maak ek maar n grap, en ek sê vir hom “jaaa en jy het n vetpens!!!”
Wat daarna gebeur het , is toe nou nie n grap.
Ek dink nie wanneer bottelblond tannies,met broekies so styf dat elke plooi wys, en omies met vetpense, sommer n hele paar ,jou uit die saal drae, en jou skop en klap dat die spoeg spat, snaak is…glad nie, veral nie as jy elke keer op staan en die ander wang draai, en dan bliksem hulle jou weer.
Nou ja as jy nou daar aan die anderkant sit, en dink dit is snaaks, weet dit gerus, jy is nie n Boer…..Jy is daai mixbreed wat saam met die hooligans ingekom het om goud en diamante te kom soek.
N Boer is n bedeesde man, wat sy vrou en sy kinders en sy God respekteer, nie altyd in die volgorde. Jy wat dink dit is snaaks, moet liewers maar Australia toe immigreer, of gaan Lybia toe. Gaan wees n rebel daar.
Dan om die kersie op die kroon te plaas. Toe hulle sien hulle breek nie my spirit, vat n snuiter, so jonk hy het defnitief nie eers borshare gehad, en druk n revolver teen my kop , en sy woorde was presies net so”Ek fokken skiet jou morsdood”
En ja Tannie met haar p@rr@wysbroek,en oom met sy galblaasmaag dink dit is snaaks??????
Nee mense, ek het julle verdrae, en verdrae en verdrae.
Ek was baie bly dat Oom Paul wat dit eerste rangs gesien het, want al die het reg voor sy standbeeld gebeur, besluit toe om julle leier n “ps””pk” snotklap, taaiklap, fokken gemors klap, noem dit wat jy wil, te gee, twee weke later, op sy verjaarsdag die 10 Oktober 1994, wat in welke geval ook my verjaarsdag is, op Pretoria se plein,dat hy soos n vrot sak pattats van sy perd val

Plaas hy het sy nek gebreek, dan kon hy die vernedering van sy tronk lewe, en sy dood voorkom het.

EK het julle die antwoord gegee, en net daarna het ek na stofsuier se liedjie geluister, die een van die “Fm radio, en duisend seuns stemme, en dit het my moed gegee dat daar hoop is met julle.
Maar nou sien ek ek was verkeerd. Julle maak my kwaad, julle maak my baie baie baie kwaad, en dit vat n rukkie voor my bloed kook, en dan ontplof ek.
Ek gaan weer baie duidelik vir julle sê, gaan na my webtuiste www.unitycongress.co.za  gaan laai julle Veto af en stem daarmee, en verander julle eie omgewing tot julle voordeel.Die ANC is nie julle vyand, julle is julle eie vyand. 

Julle is van julle koppe af as julle dink julle kan die perd ry wat nou in die ooste gebeur, As julle nog nie weet, laat ek dit vir julle uitspel. Julle is in die boeke van die wêreld ingeskryf as die “scum of the earth” weet julle wat dit beteken. Kom net asseblief by, ons is in 2011. Die boere oorlog is meer as n 100 jaar verby. Hou net op om so slim te wees, en gaan huis toe en vir eens probeer jou vrou met respek behandel. Probeer om jou dogter wat n tienerswangerskap het , te bemoedig want ten minste doen sy iets reg om die ou volkie van uitwising te red.Klap net daai seun van jou wat dink drank is die antwoord tot sy reg in die lewe. En as julle nou regtig iets van die ooste will aanhang , kan ek voorstel dit.

Die bybel sê om te vas is nie n moet,maar dit is wys. Ek is n Christen, alhoewel my kerk sy g aaaa   t, al gesien het, jaa daai boerevolk mylpaal in die middel van Rustenburg. Daar waar ons leiers hand geskud het. Gone , weg met orrel en koper en al, en wat daar in sy plek is sal net die duiwel weet want ek het nog nooit weer my voete daar gesit nie.

Hoekom vas julle nie n bietjie, net om daai bravade van julle te kalmeer. Ek sê nie doen dit soos Islam nie!  Ek dink nie dit sit in enige van julle vetpense, om vir 30 dae met die minimum kos, geen drank en water te lewe nie. N ander tipe survival game. Ek dink as julle net vir een dag kan vas, sonder die reis vleis aartappels en bier en branderwyn drank braai en tjoppies, mag julle die lewe net in n ander lig begin sien.
Anders as julle nou so “stoer” wil wees, hou op drank drink, wat julle breins so benewel, en begin melk drink, miskien hou Oom Paul op om in sy graf so te huil oor julle swak gedrag en julle astrante domheid.
 HOU NET  OP DOEN EN PROBEER DINK!!!!!!!!

PS, N dag na E.K die bogenoemde blog gepubliseer het, is ook die aandenking van Eugene Terreblanche se moord. EK stuur my innige simpatie aan sy familie, vir hulle hartseer. 


EK kan ongelukkig nie die blog terug trek, vir die lewe gaan aan, en tyd staan nie stil