Tuesday, 24 May 2011

soms moet n mens verloor om te wen

Soms moet n mens verloor om n wenner te wees.

Baie dankie vir julle wat die toekoms sien wat in julle self glo. Dankie vir julle wat julle
UC Heerengracht Veto’99
gebruik het.

Die uitslae vir die “spoilt votes “ is in totaal gestem.

 DC 21.52%  nasionaal
PR  16,52%  nasionaal
Ward  16,23% Nasionaal

E.K wil weereens net die toekoms duidelik maak.
Maak nie saak wat die uitslae van die politieke partye is nie. In 2 jaar het ons n nasionale verkiesing. Daar SAL die ANC weer die meeste stemme werf.
Die DA SAL weer die oposisie party wees.
Ons president SAL weer ZUMA wees. Alles goed en wel.
 Teen daai tyd huil almal nogsteeds oor dienslewering en al die geld wat gesteel is. Dit sal nie verander.
Dan kom ons by ons volgende nasionale verkiesing .
Wie gaan dan President wees?  Ek hoef nie die moontlikhede uit te spel nie, maar sê maar ek voel n bietjie mallerig, en sê dit kan Julius wees?
Of is ek heeltemal reg???
Wat sien julle dan?

E.K gaan nou baie rustig die volgende paar jaar wees. E.K is reeds 15 jaar besig om die VETO na julle te bring, E.K is nou n bietjie moeg .
E.K kan natuurlik nou die O.V.K nader en wetregtelik versoek dat die “spoilt” votes se natuur aan die publiek bekend gemaak moet word. Dan sal ons kan sien hoeveel VETO’S is gebruik.

E.K het beluit om dit nie te doen.E.K voel E.K het genoeg gedoen. E.K behoord aan jou en jou en jou. Dit is die ruggraat van die beginsel van die U.C  As enige iemand sterk voel oor die bestaan van DIE VETO, kan julle nou maar julle stemme duk maak.
E.K gaan nou nie meer n vinger veroer tot die dag dat die stemgeregtige publiek in Suid Afrika die lig sien. Natuurlik om dit te sien gebeur moet hulle eers in n baie donker plek wees. Al neem dit nou nog 15 jaar, niemand kan die U.C HEERENGRACH VETO’99 weg wens.

Tot n volgende keer.

Groete

C.P.E Coetzee

No comments:

Post a Comment